<?xml version="1.0" encoding="utf-8"?>
<!DOCTYPE rss [<!ENTITY % HTMLlat1 PUBLIC "-//W3C//ENTITIES Latin 1 for XHTML//EN" "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml-lat1.ent">]>
<rss version="2.0" xml:base="http://tiaan.com">
<channel>
 <title>Tiaan.com - webwêreld van tiaan geldenhuys</title>
 <link>http://tiaan.com</link>
 <description></description>
 <language>af</language>
<item>
 <title>Stuur Epos vanaf jou Vodacom Selfoon</title>
 <link>http://tiaan.com/af/link/2008/04/28/stuur-epos-vanaf-jou-vodacom-selfoon</link>
 <description>&lt;p&gt;Het jy geweet, as jy ’n &lt;a href=&quot;http://www.vodacom.co.za&quot;&gt;Vodacom&lt;/a&gt; selfoon gebruiker in Suid-Afrika is kan jy ook ’n epos na iemand vanaf jou foon stuur? Hierdie is veral handig vir persone wat nie maklik toegang tot die Internet het nie maar tog met familie of vriende wat epos kan ontvang wil kommunikeer. Daar is twee maniere wat ek hier bespreek om ’n epos vanaf jou Vodacom selfoon te stuur, naamlik deur van die &lt;a href=&quot;http://en.wikipedia.org/wiki/Short_message_service&quot;&gt;SMS&lt;/a&gt; of &lt;a href=&quot;http://en.wikipedia.org/wiki/Multimedia_Messaging_Service&quot;&gt;MMS&lt;/a&gt; metodes gebruik te maak.  Selfs ouer fone sal die SMS metode kan gebruik, maar as jy ’n nuwer sellulêre telefoon het wat ook MMS boodskappe kan stuur sal jy selfs foto’s saam met jou teks boodskap na iemand kan epos. &lt;/p&gt;
</description>
 <pubDate>Mon, 28 Apr 2008 12:45:55 -0700</pubDate>
</item>
<item>
 <title>Speltoetser haal die Beeld Koerant</title>
 <link>http://tiaan.com/af/link/2005/09/25/sien-spelfoute-self-na</link>
 <description>&lt;p&gt;&lt;a href=&quot;/af/link/2005/09/25/beeld-2005-08-17-skansie&quot;&gt;&lt;img src=&quot;/images/2005/beeld_2005-08-17_thumbnail.png&quot; alt=&quot;Berig uit Beeld van 17 Augustus 2005&quot; class=&quot;alignright&quot; /&gt;&lt;/a&gt;Dit mag dalk al ou nuus vir sommiges wees, maar ek het nou gelukkig toestemming&lt;sup&gt;1&lt;/sup&gt; van die &lt;a href=&quot;http://www.beeld.com/&quot;&gt;Beeld&lt;/a&gt; koerant gekry om &lt;a href=&quot;http://www.koerantargiewe.media24.com/argief/berigte/beeld/2005/08/17/S1/01/01.html&quot;&gt;hierdie&lt;/a&gt; berig op my webwerf te mag gebruik.  Ja, dis reg, in die &lt;a href=&quot;http://www.beeld.com/&quot;&gt;Beeld&lt;/a&gt; koerant van Woensdag 17&amp;nbsp;Augustus 2005, op die voorblad van die “Snuffelgids: Beroepe” bylaag, het Heléne Cilliers &#039;n berig geskryf wat handel oor my &lt;a href=&quot;/af/webapp/spellchecker&quot;&gt;Afrikaanse speltoetser&lt;/a&gt; op die Internet.  Vir diegene wat die artikel nog nie onder oë gehad het nie, lees dit gerus hieronder (of in die oorspronklike formaat deur op die kleinskets van die skansie weergawe te kliek).&lt;/p&gt;
</description>
 <pubDate>Sat, 03 Jun 2006 09:28:28 -0700</pubDate>
</item>
<item>
 <title>Gratis Aflyn Afrikaanse Speltoetser</title>
 <link>http://tiaan.com/af/link/2005/09/04/offline-afrikaans-spellchecker</link>
 <description>&lt;p&gt;Een van die vrae wat die meeste opduik sedertdien ek my &lt;a href=&quot;/af/webapp/spellchecker&quot;&gt;aanlyn speltoetser&lt;/a&gt; vrygestel het, is hoe om die sagteware te bekom sodat dit aflyn gebruik kan word.  Alhoewel die aanlyn speltoetser nie vir hierdie doel ontwerp was nie, laat die Afrikaanse woordeboek wat agter die speltoetser sit dit tog toe.  Nou dat ek uitgepluis het hoe om dit te doen, het ek besluit om hierdie proses te dokumenteer.  Dit sal mens dan in staat stel om beide die aanlyn en aflyn speltoetsers te gebruik, afhangend van die behoeftes vir &#039;n spesifieke situasie.&lt;/p&gt;
</description>
 <pubDate>Tue, 06 Jun 2006 09:10:53 -0700</pubDate>
</item>
<item>
 <title>My Aanlyn Speltoetser</title>
 <link>http://tiaan.com/af/link/2005/07/25/online-spellchecker</link>
 <description>&lt;p&gt;Uiteindelik is ek klaar met hierdie &lt;a href=&quot;/af/webapp/spellchecker&quot;&gt;speltoetser&lt;/a&gt;  sodat dit op my webwerf beskikbaar gestel kan word.  Hierdie was die eerste klein projekkie wat ek gedefinieer het om my persoonlike webwerf te begin en ek dink dit het op die ou einde lekker uitgewerk. Vir &#039;n wyle sal hierdie basies die enigste funksionaliteit wees wat publiek op hierdie werf beskikbaar sal wees, maar daar is heelwat ander idees wat mettertyd behoort te materialiseer soos wat hierdie webwerf groei (as ek tyd daarvoor kan maak).&lt;/p&gt;
&lt;p&gt;Die groot dryf agter hierdie strewe was om &#039;n aanlyn speltoetser vir Afrikaans daar te stel. Alhoewel speltoetsers vir Engels geredelik beskikbaar is in teks redigering sagteware kan &#039;n mens nie dieselfde vir Afrikaans sê nie (wat ook &#039;n probleem is vir meeste ander tale wat op hierdie planeet gebruik word). En so is die &lt;a href=&quot;/af/webapp/spellchecker&quot;&gt;Afrikaanse speltoetser&lt;/a&gt; gebore, en as &#039;n ekstra pasella het die &lt;a href=&quot;/en/webapp/spellchecker&quot;&gt;Engelse speltoetser&lt;/a&gt; ook sommer met min addisionele moeite bygekom.&lt;/p&gt;
</description>
 <pubDate>Thu, 01 Dec 2005 09:07:07 -0800</pubDate>
</item>
</channel>
</rss>
