Interessante bespreking - ek gaan graag na jou speltoetser loer.
Dankie dat jy wys op die inkonsekwenthede in ons Afrikaanse en Engelse lisensies - ons stel dit graag reg. Net ter wille van die rekord: CTexT se Afrikaanse speltoetser word al met groot vrug in die buiteland gebruik (ek weet van kliënte in Amerika, Australië, Kanada en Engeland). Dit is dus uiteraard geen probleem om die speltoetser "uit te voer" nie.
Afrikaanse Speltoetser
Hi Tiaan!

Groetnis en hou die blinkkant bo!
Gerhard