Volgens Samuel Murray werk die speltoetser mooi in Opera 8.02. Indien jy van ander webblaaiers weet waarin die speltoetser (insluitend die voorstelle-funksie) werk, vul gerus die lys aan.
Webblaaier bruikbaarheid